Callie Hernandez

Callie Hernandez
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2013–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Callie Hernandez (gebore 24 Mei 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente La La Land (2016) en Alien: Covenant (2017).


Developed by StudentB